Interaktief
SMS:45770
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
e-pos aan ateljee
-
YouTube
-
Programme op CD
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
Programme
Middag op RSG 2
Vrydag 20 April 2018
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Potgooi
‘n Omroeper se ateljee verander drasties wanneer daar vanaf ‘n plesierboot uitgesaai moet word. Ettienne Ludick gesels met Johan Rademan tydens die Oppiwater Kunstefees terwyl die Indiese Oseaan saggies in die agtergrond wieg.
Dinsdag 17 April 2018
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Potgooi
Lizma van Zyl lees meer boeke oor honde as enigiets anders, daarom het Sue Pyler haar genader om te hoor of honde 'n taal kan verstaan.
Vrydag 13 April 2018
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Potgooi
Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Monitor-joernalis Hanri Wondergem oor haar lewe weg van die mikrofoon af.
Dinsdag 10 April 2018
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Potgooi
Natuurlik en organies is die filosofie van susters Louiza Rademan en Christine Buchanan, wat in 2010 begin het met Oh Lief. Louiza het begin eksperimenteer met byewas en olyfolie, en sy gee vir Sue Pyler 'n wenk of twee.
Vrydag 6 April 2018
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Potgooi
In die week se agter die mikrofoon verklap Amanda Olivier, die stem van Musiek sonder grense, met dekades se uitsaaiure agter haar, van haar gunsteling wegbreekplekke, en deel ‘n tikkie wysheid vir jongelinge in die uitsaaibedryf.
Maandag 26 Maart 2018
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Potgooi
Biblioteke is al vir duisende jare deel van die mensdom. Ettienne Ludick het ‘n paar feite oor biblioteke gaan naslaan, en uitgevind hoe tegnologie gevorder het in hierdie veld.
Donderdag 22 Maart 2018
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Potgooi
Suid-Afrika is ‘n waterskaarsland en die vooruitsig lyk nie goed nie. Ettienne Ludick kyk na ‘n paar besparingswenke vir hierdie belangrike natuurlike hulpbron.
Vrydag 16 Maart 2018
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Potgooi
Instagram is ‘n visuele sosialemedia-platform waar gebruikers foto’s plaas met beskrywings onderaan. Die mense wat jou volg kan die foto “like” en daarop kommentaar lewer. Daar is mense in dwars oor die wêreld wat beskou word as invloedryke Instagram-gebruikers. In Engels staan hulle bekend as Instagram Influencers. Christelle van Tonder gesels hieroor met Christi de Jager van die Fuse Factory wat spesialiseer in sosialemedia-platforms.
Woensdag 14 Maart 2018
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Potgooi
Jou motor se bande is baie belangriker as wat jy dink. Dit verseker jou veiligheid, of dit stel jou lewe in gevaar. Ettienne Ludick praat hieroor met Christi Olivier van Continental Suid-Afrika.
Maandag 5 Maart 2018
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Potgooi
Wat as ek vir jou sê dat daar reg oor die wêreld, moontlik reg voor jou huis, ‘n skat weggesteek is waarvan jy nie weet nie? Daar is wel ‘n gemeenskap van mense wat bewus is van al die skatte, en elke dag gaan hulle soek na hierdie versteekte skatte. Jan du Plessis is een van die geocache-skattejagters, en Christelle van Tonder het met hom gesels.