Programme

TERUG

RSG Landbou

Vorige Programme

Saterdag 24 Junie 2017
11:45-12:00

Ons kyk na bloekombome en hulle invloed op die ekostelsel. Vir elke een ton hout wat ‘n boom produseer word ongeveer een ton koolstofdioksied uit die lug verwyder. Doen die somme. Gaan jy ‘n boom plant of nie? Chris Viljoen gesels met twee bos- en houtspesialiste oor onder meer die aanplant van bloekombome.
 

Potgooi
RSG Landbou 24 Junie 2017

Ons kyk na bloekombome en hulle invloed op die ekostelsel. Vir elke een ton hout wat n boom produseer word ongeveer een ton koolstofdioksied uit die lug verwyder. Doen die somme. Gaan jy n boom plant of nie? Chris Viljoen gesels met twee bos- en houtspesialiste oor onder meer die aanplant van bloekombome.

Laai die mp3 af (11700KB)

Vrydag 23 Junie 2017
04:45-05:00

Chris Viljoen kyk na Suid-Afrika se bosboubedryf waarvan sowat 40% onderhewig is aan grondeise, maar steeds wil baie eisers voortgaan met agrobosbou. Verder gesels hy oor ‘n leerderbestuurstelsel vir die wynbedryf,  ‘n skoliere Dorperstoet wat besonders goed presteer, en RPO in die Noord-Kaap wat hul databasis en webtuiste finaliseer.
 

Potgooi
RSG Landbou 23 Junie 2017

Chris Viljoen kyk na Suid-Afrika se bosboubedryf waarvan sowat 40% onderhewig is aan grondeise, maar steeds wil baie eisers voortgaan met agrobosbou. Verder gesels hy oor n leerderbestuurstelsel vir die wynbedryf, n skoliere Dorperstoet wat besonders goed presteer, en RPO in die Noord-Kaap wat hul databasis en webtuiste finaliseer.

Laai die mp3 af (14068KB)

Donderdag 22 Junie 2017
04:30-05:00

In Weerwaarhede praat Johan van den Berg oor klimaatsiklusse. Daar is ‘n gesprek met Hugh Campbell van Hortgro oor die rol van bye in die landbou - ‘n rol wat dikwels onderskat word. Veediefstal bly maar ‘n knaende probleem en Joe Scholtz van die RPO in die Noord-Kaap gesels oor die impak hiervan op veeboere in díe provinsie.
 

Potgooi
RSG Landbou 22 Junie 2017

In Weerwaarhede praat Johan van den Berg oor klimaatsiklusse. Daar is n gesprek met Hugh Campbell van Hortgro oor die rol van bye in die landbou - n rol wat dikwels onderskat word. Veediefstal bly maar n knaende probleem en Joe Scholtz van die RPO in die Noord-Kaap gesels oor die impak hiervan op veeboere in de provinsie.

Laai die mp3 af (28510KB)

Woensdag 21 Junie 2017
04:30-05:00

‘n Skaapboer praat uit sy Karoohart: Karin Venter gesels met Douglas Caldo wat tussen Matjiesfontein en Sutherland boer. Brian Callaghan van die Hoërskool Bekker gesels oor die skool se betrokkenheid by die kuddeprojek van Veeplaas en hoe die Afrikaner-beesras betrokke geraak het. Jannie de Villiers van GraanSA brei uit oor die organisasie se droogtehulpprogram.
 

Potgooi
RSG Landbou 21 Junie 2017

n Skaapboer praat uit sy Karoohart: Karin Venter gesels met Douglas Caldo wat tussen Matjiesfontein en Sutherland boer. Brian Callaghan van die Horskool Bekker gesels oor die skool se betrokkenheid by die kuddeprojek van Veeplaas en hoe die Afrikaner-beesras betrokke geraak het. Jannie de Villiers van GraanSA brei uit oor die organisasie se droogtehulpprogram.

Laai die mp3 af (28020KB)

Dinsdag 20 Junie 2017
04:30-05:00

Die Large Herdskongres vind elke twee jaar plaas en Lise Roberts gesels met dr. Chris van Dijk van die MPO oor die afloop van vanjaar se byeenkoms. Prof Charlie Reynard praat oor skape wat ingespan word om onkruid te beheer, en verder is daar ‘n gesprek met die nuwe ondervoorsitter van die NWKV, Herman Hugo.
 

Potgooi
RSG Landbou 20 Junie 2017

Die Large Herdskongres vind elke twee jaar plaas en Lise Roberts gesels met dr. Chris van Dijk van die MPO oor die afloop van vanjaar se byeenkoms. Prof Charlie Reynard praat oor skape wat ingespan word om onkruid te beheer, en verder is daar n gesprek met die nuwe ondervoorsitter van die NWKV, Herman Hugo.

Laai die mp3 af (26638KB)

Maandag 19 Junie 2017
04:30-05:00

Hendrik Jordaan is ‘n Suid-Afrikaansgebore Argentynse boer. Ursula Human praat met hom oor sy boerdery. Die professionele jagbedryf in Suid-Afrika groei steeds en Dries van Coller, die nuwe president van die Professionele Jagtersvereniging, praat hieroor. Dr. Johan van Rensburg gesels oor die peervormige maagslak wat groot skade aanrig in die veebedryf.
 

Potgooi
RSG Landbou 19 Junie 2017

Hendrik Jordaan is n Suid-Afrikaansgebore Argentynse boer. Ursula Human praat met hom oor sy boerdery. Die professionele jagbedryf in Suid-Afrika groei steeds en Dries van Coller, die nuwe president van die Professionele Jagtersvereniging, praat hieroor. Dr. Johan van Rensburg gesels oor die peervormige maagslak wat groot skade aanrig in die veebedryf.

Laai die mp3 af (26857KB)

Saterdag 17 Junie 2017
11:45-12:00

Chris Viljoen kyk na waarom leerders by ons land se hoër landbouskole inskryf, wat die leerplan insluit en hoe die jeug die uitdagings en moontlikhede wat landbou bied ervaar. Met die Nasionale Jeugdag wat pas verby is, word ons saam genooi na vier skole toe. 
 

Potgooi
RSG Landbou 17 Junie 2017

Chris Viljoen kyk na waarom leerders by ons land se hor landbouskole inskryf, wat die leerplan insluit en hoe die jeug die uitdagings en moontlikhede wat landbou bied ervaar. Met die Nasionale Jeugdag wat pas verby is, word ons saam genooi na vier skole toe.

Laai die mp3 af (11695KB)

Vrydag 16 Junie 2017
04:45-05:00

Chris Viljoen kyk na wat ‘n boer te doen staan in ‘n geval van grondbesetting, ‘n skema om afgestudeerde landboustudente te help plaas, die oorsprong van plantname soos die ploegtydblommetjie en selfsorg of kampverblyf  in natuurreservate.
 

Potgooi
RSG Landbou 16 Junie 2017

Chris Viljoen kyk na wat n boer te doen staan in n geval van grondbesetting, n skema om afgestudeerde landboustudente te help plaas, die oorsprong van plantname soos die ploegtydblommetjie en selfsorg of kampverblyf in natuurreservate.

Laai die mp3 af (14062KB)

Donderdag 15 Junie 2017
04:30-05:00

Die rolblaarluis skep groot probleme in die wingerdbedryf. Lise Roberts praat met Konrad Schutte van Vinpro oor díe plaag. Natuurlik is Johan van den Berg van Santam Landbou weer op sy pos met weerwaarhede.  Dié keer praat hy oor sonvlekke en die weer. Daar is ook ‘n gesprek met Prof. Este van Marle-Koster oor die Departement Vee- en Wildkunde, aan die Universiteit van Pretoria, wat eeufees vier. Gilau du Toit van die NWKV praat oor die woltermynkontrak wat pas bekend gestel is.
 

Potgooi
RSG Landbou 15 Junie 2017

Die rolblaarluis skep groot probleme in die wingerdbedryf. Lise Roberts praat met Konrad Schutte van Vinpro oor de plaag. Natuurlik is Johan van den Berg van Santam Landbou weer op sy pos met weerwaarhede. Di keer praat hy oor sonvlekke en die weer. Daar is ook n gesprek met Prof. Este van Marle-Koster oor die Departement Vee- en Wildkunde, aan die Universiteit van Pretoria, wat eeufees vier. Gilau du Toit van die NWKV praat oor die woltermynkontrak wat pas bekend gestel is.

Laai die mp3 af (27747KB)

Woensdag 14 Junie 2017
04:30-05:00

Lise Roberts fokus op die Muskadeltoekennings, die Upington Jeugskou en die Avokado Kwekers Vereniging. Henry Swiegers, die voorsitter van Muskadel Suid-Afrika, gesels oor belangrike toekennings wat verlede maand gemaak is en Bennie Nortje van die Jeugskou op Upington praat oor die afloop van die geleentheid en hoe dit georganiseer word. Kosie Eloff van die Avokado Kwekers Vereniging brei uit oor die aktiwiteite van die organisasie.
 

Potgooi
RSG Landbou 14 Junie 2017

Lise Roberts fokus op die Muskadeltoekennings, die Upington Jeugskou en die Avokado Kwekers Vereniging. Henry Swiegers, die voorsitter van Muskadel Suid-Afrika, gesels oor belangrike toekennings wat verlede maand gemaak is en Bennie Nortje van die Jeugskou op Upington praat oor die afloop van die geleentheid en hoe dit georganiseer word. Kosie Eloff van die Avokado Kwekers Vereniging brei uit oor die aktiwiteite van die organisasie.

Laai die mp3 af (28093KB)