Programme

TERUG

Sondagjoernaal

Vorige Programme

Sondag 25 Junie 2017
07:00-07:50

Makhua Shirima taal en Bybel
Lizelle de Bruin gesels met dr. Gerard Olivier oor sy werk in Mozambiek saam met die Makhua Shirima-stam.
gwolivier@gmail.com

Suid-Oos-Asië
Lizelle de Bruin gesels met Dawid oor die herbou van huise na ‘n aardbewing.

Dwelmverslawing
Lizelle de Bruin gesels met 'n pastorale terapeut, ds. Pieter Nienanber, oor sy werk by Ramot.
Pieter@ramot.co.za

Die herbou van shacks na reën
Guilma Stander besoek Lavender Hill saam met 'n sielkundige, Quinten Adams, waar hulle shacks herbou na die reën.
jannie@jannieleroux.co.za

Potgooi
Sondagjoernaal 25 Junie 2017

Lizelle de Bruin gesels met dr. Gerard Olivier oor sy werk saam met die Makhua Shirima-stam, Dawid oor die herbou van huise na 'n aardbewing en ds. Pieter Nienanber oor sy werk by Ramot.

Laai die mp3 af (35367KB)

Sondag 18 Junie 2017
07:00-07:50

God ons Vader
Lizelle de Bruin gesels met ds. Leon Venter, uitvoerende hoof van Bybel Media, oor God ons Vader.
leon@bmedia.co.za

Van Blikkiesdorp tot Universiteit
Lizelle de Bruin gesels met 'n student, Carlo Stephanus, oor sy geloofspad.

Van Blikkiesdorp tot Universiteit
Lizelle de Bruin gesels met 'n student, Riehaad Isaacs, oor sy geloofspad.

Om jonk van gees te wees
Lizelle de Bruin gesels met dr. Jannie le Roux oor jonk van gees wees.
jannie@jannieleroux.co.za

Potgooi
Sondagjoernaal 18 Junie 2017

Lizelle de Bruin gesels met ds. Leon Venter oor God, dr. Jannie le Roux oor jonk van gees wees en met Carlo Stephanus en Riehaad Isaacs oor hulle geloofspaaie.

Laai die mp3 af (31568KB)

Sondag 11 Junie 2017
07:00-07:50

Jonk-Jeugkongres
Lizelle de Bruin gesels met ds. Francois Lamprecht, voorsitter van NG Pellissier JONK, oor die jeugkongres wat in die Vrystaat gehou is.
francois@ngkerkpellissier.co.za

Delft-skole Blue Bus Ministries
Lizelle de Bruin gesels met dr. Izanette van Schalkwyk oor haar werk in Delft.
izanette@telkomsa.net

Pinkster en die jeug
Lizelle de Bruin gesels met ‘n klomp jongmense oor pinkster en hulle geloof.

Om blinde kinders te leer loop in publiek
Lizelle de Bruin gesels met 'n mobiliteitspesialis, dr. Frans Moolman, oor sy werk om blinde kinders te leer loop in die publiek.
fmoolman@asftb.org.za
074-114-5922

Potgooi
Sondagjoernaal 11 Junie 2017

Lizelle de Bruin gesels met ds. Francois Lamprecht oor die NG Pellissier JONK-jeugkongres wat in die Vrystaat gehou is, dr. Izanette van Schalkwyk oor haar werk in Delft en dr. Frans Moolman oor sy werk om blinde kinders te leer loop. Verder gesels sy met 'n klomp jongmense oor pinkster en hulle geloof.

Laai die mp3 af (35496KB)

Sondag 4 Junie 2017
07:00-07:50

Heilige Gees
Lizelle de Bruin gesels met prof. Fanie Snyman oor die persoon en werk van die Heilige Gees.
snymansd@ufs.ac.za

Godsdiens in skole hofsaak
Lizelle de Bruin gesels met dr. Gustav Claassen oor die hofsaak teen ses skole.
gustavc@ngkerk.org.za
info@ngkerk.org.za

Integriteit
Lizelle de Bruin gesels met ds. Nic Grobler oor integriteit aan die hand van kunswerke.
nicjgrobler@gmail.com

CLF-pamfletbediening 60 jaar oud
Johan van Lill gesels met Charmaine Stofberg, Edei Orsmond, ds. Willem Botha en ds. Gideon van der Watt oor die werk van die Christelike Lektuurfonds.
clf.co.za

Potgooi
Sondagjoernaal 4 Junie 2017

Lizelle de Bruin en Johan van Lill kyk na die persoon en werk van die Heilige Gees, die godsdienshofsaak teen ses skole, integriteit en die werk van die Christelike Lektuurfonds.

Laai die mp3 af (30390KB)

Sondag 28 Mei 2017
07:00-07:50

Die Heilige Gees
Lizelle de Bruin gesels met ds. Willem Badenhorst oor die persoon en werk van die Heilige Gees.
willem.badenhorst@moreleta.co.za

Pray SA
Lizelle de Bruin gesels met ds. Jannie Pelser oor die PraySA-inisiatief.
073-826-4959

Die bomme in die Koptiese kerk, Egipte
Lizelle de Bruin gesels met ds. Eric Swanepoel oor die kerk in Egipte.
www.incontextinternational.org

Ekologiese diversiteit
Lizelle de Bruin gesels met ds. Peet Crous van Pretoria oor ekologiese diversiteit.
peetcrous@gmail.com

Potgooi
Sondagjoernaal 28 Mei 2017

Lizelle de Bruin kyk na die persoon en werk van die Heilige Gees, die PraySA-inisiatief, die kerk in Egipte, en ekologiese diversiteit.

Laai die mp3 af (35024KB)

Sondag 21 Mei 2017
07:00-07:50

Kulturele diversiteit
Lizelle de Bruin gesels met dr. Braam Hanekom, direkteur by die Sentrum vir Publieke Getuienis, oor kulturele diversiteit.
braam@kaapkerk.co.za
021-957-7202

Vriendskappe tussen verskillende gelowe
Lizelle de Bruin gesels met die bekende kosmakers, Florrie Schrikker en Koelsoem Kamali, oor hulle geloofspad.

Om geloofsgrense te verskuif
Lizelle de Bruin gesels met Mohammed Groenewald oor kulturele diversiteit in die Bo-Kaap.

Kuns en geloof
Lizelle de Bruin gesels met Susan van der Berg van Operasie Mobilisasie oor kuns en geloof.
Susan.vanderBerg@om.org
087-980-0048

Potgooi
Sondagjoernaal 21 Mei 2017

Lizelle de Bruin en Johan van Lill kyk na kulturele diversiteit, vriendskappe oor geloofsgrense, en die verhouding tussen kuns en geloof.

Laai die mp3 af (34382KB)

Sondag 14 Mei 2017
07:00-07:50

Selfbeskikking
Lizelle de Bruin gesels met prof. Anton van Niekerk, professor in filosofie, oor selfbeskikking en genadedood.
aavn@sun.ac.za

Die invloed van vrees op die brein
Lizelle de Bruin gesels met Sonja Squire oor die invloed van vrees op die brein en geloof.
Sonja.squires@neurolink.co.za

Hoe moet ma’s hulle kinders veilig hou
Lizelle de Bruin gesels met Annelise Kempen, redakteur van Servamus, oor hoe ma’s hulle kinders kan veilig hou.
annalise@servamus.co.za

Ma’s in die gemeenskap
Lizelle de Bruin gesels met ‘n paar ma’s oor hoe hulle in die gemeenskap vir kinders sorg.

Potgooi
Sondagjoernaal 14 Mei 2017

Lizelle de Bruin kyk na selfbeskikking en genadedood; die invloed van vrees op die brein en geloof; hoe mas hulle kinders kan veilig hou; en paar mas se gemeenskapswerk.

Laai die mp3 af (37376KB)

Sondag 7 Mei 2017
07:00-07:50

Die kerk se standpunt oor korrupsie
Lizelle de Bruin gesels met ds. Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die moderamen van die NG Kerk se Algemene Sinode, oor die kerk se standpunt oor korrupsie.
cjrens@telkomsa.net

Mammas leer tel
Lizelle de Bruin kyk na die kerk se standpunt oor korrupsie, die Moms for Maths-projek; die Franse Minister van Godsdienssake se besoek; en verhoudings.Lizelle de Bruin gesels met Sonja Cilliers en Betha Losper oor die Moms for Maths-projek.
sonja@apcilliers.co.za

Franse oor godsdienstige verdraagsaamheid

Lizelle de Bruin gesels met ds. Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die moderamen van die NG Kerk se Algemene Sinode, oor die Franse Minister van Godsdienssake se besoek.

Inspirasiespasie
Lizelle de Bruin gesels met die sanger Rochelle Liederman oor verhoudings.

Potgooi
Sondagjoernaal 7 Mei 2017

Lizelle de Bruin kyk na die kerk se standpunt oor korrupsie, die Moms for Maths-projek; die Franse Minister van Godsdienssake se besoek; en verhoudings.

Laai die mp3 af (35692KB)

Sondag 30 April 2017
07:00-07:50

Gebed
Lizelle de Bruin gesels met Estelle Brink van Jericho Walls oor gebed.
www.jwipn.com
jericho@jwipn.com

Om vry te wees
Lizelle de Bruin gesels met Monique Strydom oor haar geloofspad.
workhous@mweb.co.za

Om diensbaar te wees
Lizelle de Bruin gesels met Hendrik Strydom en Francois Griebenouw oor hulle ervaring by die IT’S TIME-gebedsgeleentheid buite Bloemfontein.
francois@suiderkruisboeke.co.za

Andrew Murray-prysfonds
Lizelle de Bruin gesels met dr. Frits Gaum, voorsitter van die Andrew Murray-prysfonds.
fritsgaum@telkomsa.net

Potgooi
Sondagjoernaal 30 April 2017

Lizelle de Bruin kyk na gebed; Monique Strydom se geloofspad; mense se ervaring by die ITS TIME-gebedsgeleentheid buite Bloemfontein; en die Andrew Murray-prysfonds.

Laai die mp3 af (36188KB)

Sondag 23 April 2017
07:00-07:50

Die betekenis van die doop
Lizelle de Bruin gesels met drr. Andries Cilliers en Coenie Burger oor die doop.
andries@apcilliers.co.za

Sending Sonder Grense
Lizelle de Bruin gesels met John de Kock oor die werk van Sending Sonder Grense.
jdekock@mwbi.org - www.mwp-sa.org

Bybeluitstalling
Lizelle de Bruin gesels met prof. Hendrik van der Wateren oor ‘n Bybeluitstalling as deel van die reformasiejaar.
014-717-3264

Inspirasiespasie
Lizelle de Bruin gesels met Quiten Adams oor kinders in plakkerskampe.
qadamsster@gmail.com

Potgooi
Sondagjoernaal 23 April 2017

Lizelle de Bruin kyk na die betekenis van die doop; die werk van Sending Sonder Grense; n Bybeluitstalling as deel van die reformasiejaar; en kinders in plakkerskampe.

Laai die mp3 af (35401KB)