Programme

TERUG

Groeipyne

Vorige Programme

Donderdag 20 Julie 2017
11:30-12:00

Johan van Lill gesels verder met Wilna van Rooyen, die skoolhoof van Leeuwenhof Pre-primêr, oor ’n afmerklysie vir kinders grootmaak uit die perspektief van ’n voorskoolse onderwyseres.

Potgooi
Groeipyne 20 Julie 2017

Johan van Lill gesels verder met Wilna van Rooyen, die skoolhoof van Leeuwenhof Pre-primr, oor n afmerklysie vir kinders grootmaak uit die perspektief van n voorskoolse onderwyseres.

Laai die mp3 af (20790KB)

Donderdag 13 Julie 2017
11:30-12:00

Johan van Lill gesels met Wilna van Rooyen, die skoolhoof van Leeuwenhof Pre-primêr, oor ’n afmerklysie vir kinders grootmaak uit die perspektief van ’n voorskoolse onderwyseres.
 
Potgooi
Groeipyne 13 Julie 2017

Johan van Lill gesels met Wilna van Rooyen, die skoolhoof van Leeuwenhof Pre-primr, oor n afmerklysie vir kinders grootmaak uit die perspektief van n voorskoolse onderwyseres.

Laai die mp3 af (19364KB)

Donderdag 6 Julie 2017
11:30-12:00

Johan van Lill gesels met dr Ettienne van der Walt, ’n neuroloog, oor hoe die brein van konsepsie tot volwasse bedraad word.

Potgooi
Groeipyne 6 Julie 2017

Johan van Lill gesels met dr Ettienne van der Walt, n neuroloog, oor hoe die brein van konsepsie tot volwasse bedraad word.

Laai die mp3 af (20720KB)

Donderdag 29 Junie 2017
11:30-12:00

Johan van Lill gesels met Martjie Malan oor alles wat jy met kinders oor die wintervakansie kan aanpak om hulle besig te hou.

Potgooi
Groeipyne 29 Junie 2017

Johan van Lill gesels met Martjie Malan oor alles wat jy met kinders oor die wintervakansie kan aanpak om hulle besig te hou.

Laai die mp3 af (19185KB)

Donderdag 22 Junie 2017
11:30-12:00

Johan van Lill gesels met ‘n opvoedkundige en skrywer, Marise Oberholzer, oor hoe om jou kinders by die huis met breuke in Wiskunde te help.
 
Potgooi
Groeipyne 22 Junie 2017

Johan van Lill gesels met n opvoedkundige en skrywer, Marise Oberholzer, oor hoe om jou kinders by die huis met breuke in Wiskunde te help.

Laai die mp3 af (19218KB)

Donderdag 15 Junie 2017
11:30-12:00

Johan van Lill gesels met Charne van der Walt, ’n finansiële beplanner, oor hoe om jou kinders van jongs af te leer om met geld te werk, en hoe huishoudings oor finansies kan kommunikeer.
 
Potgooi
Groeipyne 15 Junie 2017

Johan van Lill gesels met Charne van der Walt, n finansile beplanner, oor hoe om jou kinders van jongs af te leer om met geld te werk, en hoe huishoudings oor finansies kan kommunikeer.

Laai die mp3 af (19851KB)

Donderdag 8 Junie 2017
11:30-12:00

Johan van Lill gesels met Annalise Kempen, die redakteur van Servamus Veiligheids- en Sekuriteitstydskrif, oor die hartseer realiteit van kindermishandeling. Ons gee wenke oor hoe om jou kinders veilig te hou.
 
Potgooi
Groeipyne 8 Junie 2017

Johan van Lill gesels met Annalise Kempen, die redakteur van Servamus Veiligheids- en Sekuriteitstydskrif, oor die hartseer realiteit van kindermishandeling. Ons gee wenke oor hoe om jou kinders veilig te hou.

Laai die mp3 af (20354KB)

Donderdag 1 Junie 2017
11:30-12:00

Johan van Lill gesels met ‘n omgewingskundige, Peet Crous, oor hoe gesinne meer ekologies sensitief kan leef. Hoe kry jy jou kinders om te herwin, herbruik en te heroorweeg as dit kom by rommel.
 
Potgooi
Groeipyne 1 Junie 2017

Johan van Lill gesels met n omgewingskundige, Peet Crous, oor hoe gesinne meer ekologies sensitief kan leef. Hoe kry jy jou kinders om te herwin, herbruik en te heroorweeg as dit kom by rommel.

Laai die mp3 af (19520KB)

Donderdag 25 Mei 2017
11:30-12:00

Johan van Lill gesels met Lizanne du Plessis oor hoe om goeie slaapgewoontes en -roetines by kinders te vestig.

Potgooi
Groeipyne 25 Mei 2017

Johan van Lill gesels met Lizanne du Plessis oor hoe om goeie slaapgewoontes en -roetines by kinders te vestig.

Laai die mp3 af (19644KB)

Donderdag 18 Mei 2017
11:30-12:00

Johan van Lill gesels met ontwikkelingskenner, dr. Melodie de Jager, oor die ontwikkeling van die tassintuig. Die tassintuig is ons grootste sintuig en speel 'n belangrike rol in hoe kinders leer en ontwikkel. Ons gee wenke oor hoe ouers en versorgers dit tuis kan ontwikkel om kinders se passiewe leefstyl, wat die normale ontwikkeling van hierdie sintuig belemmer, teen te werk.

Potgooi
Groeipyne 18 Mei 2017

Laai die mp3 af (21372KB)