Interaktief
SMS:45770
(R1.50 per SMS)-
Uitsaaifrekwensies
-
YouTube
-
Twitter
-
Android-toepassing
-
Facebook
-
Apple-toepassing
-
E-nuusbrief
Programme
Vers en Klank
Dinsdag 19 Februarie 2019
Luister na gedigte wat effe met die maan gepla is, so met die volmaan saam. Erica Wessels is die voorleser van gedigte van Ingrid Jonker, Wilma Stockenström, Sheila Cussons, Marlene van Niekerk, Juanita Louw, DPM Botes, Corné Coetzee en Ilse van Staden.
Musiekbesonderhede
LIEWE MAAN
Amanda Strydom
HAZEL AND DOLORES uit die TV-reeks The Umbrella Academy
Komponis: Jeff Russo
GOODBYE DOLORES uit die TV-reeks The Umbrella Academy
Komponis: Jeff Russo
VANYA'S ORCHESTRA uit die TV-reeks The Umbrella Academy
Komponis: Jeff Russo
VANYA'S ORCHESTRA II uit die TV-reeks The Umbrella Academy
Komponis: Jeff Russo
Potgooi
Luister na gedigte wat effe met die maan gepla is, so met die volmaan saam. Erica Wessels is die voorleser van gedigte van Ingrid Jonker, Wilma Stockenström, Sheila Cussons, Marlene van Niekerk, Juanita Louw, DPM Botes, Corné Coetzee en Ilse van Staden.
Dinsdag 12 Februarie 2019
Ronél Geldenhuys lees gedigte oor grootouers en oudword deur Lina Spies, Wilma Stockenström, Elisabeth Eybers, Joan Hambidge, Gert Vlok Nel, W.L. van der Merwe en Antjie Krog.
Musiekbesonderhede
PICTURES uit die rolprent Big Fish
Komponis: Danny Elfman
RAIN uit die rolprent Breathe In
Komponis: Dustin O'Halloran
JOHN"S SPEECH uit die rolprent Don't Worry, He Won't Get Far On Foot...
Komponis: Danny Elfman
WATCHING LARA uit die rolprent Good Bye, Lenin!
Komponis: Yann Tiersen
Epilogue uit die rolprent On Golden Pond
Komponis: Dave Grusin
Potgooi
Ronél Geldenhuys lees gedigte oor grootouers en oudword deur Lina Spies, Wilma Stockenström, Elisabeth Eybers, Joan Hambidge, Gert Vlok Nel, W.L. van der Merwe en Antjie Krog.
Dinsdag 5 Februarie 2019
Wessel Prerorius lees gedigte oor ons verhouding met tegnologie van George Weideman, Pieter Odendaal, Fourie Botha, Kobus Lombard, René Bohnen, Fransi Niewoudt en Antjie Krog.
Musiekbesonderhede
HARRY WALKS uit die rolprent In Bruges
Komponis: Carter Burwell
ASCENSION uit die rolprent The Circle
Komponis: Danny Elfman
WHO IS WARREN? uit die rolprent American Animals
Komponis: Anne Nikitin
THEN WE ARE TOGETHER uit die rolprent Låt den rätte komma in
Komponis: Johan Söderqvist
LOVE IS NOT ENOUGH uit die rolprent Life as a House
Komponis: Mark Isham
Potgooi
Wessel Prerorius lees gedigte oor ons verhouding met tegnologie van George Weideman, Pieter Odendaal, Fourie Botha, Kobus Lombard, René Bohnen, Fransi Niewoudt en Antjie Krog.
Dinsdag 29 Januarie 2019
Johann Nel lees van sy gunsteling humoristiese verse van A.D. Keet, Ellen Botha, R.K. Belcher en M.M. Walters.
Musiekbesonderhede
OPENING uit die rolprent Safety Not Guaranteed
Komponis: Ryan Miller
FUN RUNNING
The Unexpected String Quartet
Graham Donald, Harry Preskett
WARREN uit die rolprent American Animals
Komponis: Anne Nikitin
IKEA uit die rolprent (500) Days of Summer
Komponis: Mychael Danna, Rob Simonsen
.IV uit die rolprent Tabarly
Komponis: Yann Tiersen
Potgooi
Johann Nel lees van sy gunsteling humoristiese verse van A.D. Keet, Ellen Botha, R.K. Belcher en M.M. Walters.
Dinsdag 22 Januarie 2019
Sophia van Taak is 'n joernalis, skryf kortverhale vir tydskrifte en hou deesdae haar lyf TV-aanbieder. Sy is onlangs aangewys as die wenner van RSG en Sanlam se Radiodramaskryfkompetisie van 2018. Sophia gesels oor van haar gunsteling gedigte en leese werke voor van Antjie Krog, Lina Spies, Pieter Odendaal, Danie Marais, Jeanne Goosen en Sheila Cussons.
Musiekbesonderhede
EXPLORING THE FOREST uit die rolprent The Boy in the Striped Pyjamas
Komponis: James Horner
THE FATHER uit die rolprent Låt den rätte komma in
Komponis: Johan Söderqvist
LARA'S CASTLE uit die rolprent Good Bye, Lenin!
Komponis: Yann Tiersen
PHOTOGRAPHS uit die rolprent Into the Wild
Komponis: Eddie Vedder
Potgooi
Sophia van Taak is 'n joernalis, skryf kortverhale vir tydskrifte en hou deesdae haar lyf TV-aanbieder. Sy is onlangs aangewys as die wenner van RSG en Sanlam se Radiodramaskryfkompetisie van 2018. Sophia gesels oor van haar gunsteling gedigte en leese werke voor van Antjie Krog, Lina Spies, Pieter Odendaal, Danie Marais, Jeanne Goosen en Sheila Cussons.
Dinsdag 15 Januarie 2019
Carel Trichardt en Petru Wesels lees gedigte oor reis van Breyten Breytenbach, Corné Coetzee, Koos du Plessis, Corlia Fourie, Stef Bos en Lucas Malan.
Musiekbesonderhede
TUOLUMNE uit die rolprent Into the Wild
Komponis: Eddie Vedder
L'EVOCATION uit die rolprent Les Choristes
Komponis: Bruno Coulais
I'M RIGHT HERE uit die rolprent The Secret Life of Walter Mitty
Komponis: Theodore Shapiro
THE WAR uit die rolprent The Grand Budapest Hotel
Komponis: Alexandre Desplat
I SAW DADDY TODAY uit die rolprent Good Bye, Lenin!
Komponis: Yann Tiersen
DIE REIS
Woorde: Breyten Breytenbach
Musiek: Laurinda Hofmeyer
Potgooi
Carel Trichardt en Petru Wesels lees gedigte oor reis van Breyten Breytenbach, Corné Coetzee, Koos du Plessis, Corlia Fourie, Stef Bos en Lucas Malan.
Dinsdag 8 Januarie 2019
Ons belig dans as tema. André Weideman en Lindie Stander is die voorlesers van gedigte van Jeanne Goosen, Sheila Cussons, Carel Anthonissen, Piet de Jager, Bibi Slippers en Eugene N. Marais.
Musiekbesonderhede
DANS MY NA DIE LIEFDE TOE
Koos van der Merwe
Komponis: Leonard Cohen
L'AUTRE VALSE D'AMELIE uit die rolprent Amelie
Komponis: Yann Tiersen
DIE DANS VAN DIE REËN
Laurinda Hofmeyr
Woorde: Eugene Marais
TANGO D'AMORE
European Dinner Society
THE VERDICT (DOPO LA CONDANNA) uit die rolprent Inglourious Basterds
Komponis: Ennio Morricone
THE DREAMS THAT STUFF IS MADE OF uit die roplrent The Theory of Everything
Komponis: Jóhann Jóhannsson
Potgooi
Ons belig dans as tema. André Weideman en Lindie Stander is die voorlesers van gedigte van Jeanne Goosen, Sheila Cussons, Carel Anthonissen, Piet de Jager, Bibi Slippers en Eugene N. Marais.
Dinsdag 1 Januarie 2019
Ons vier die aanbreek van die nuwe jaar en dink ook terug aan die oue. Dean Balie is saam met Frieda van den Heever in die ateljee, met sy kitaar. Jy kan uitsien na gedigte van Koos Kombuis, Adam Small, Annie Klopper, Hunter Kennedy, René Bohnen, Elmarie Viljoen-Massyn, Alfred Schaffer, Corné Coetzee, Pieter Odendaal en Ina Rousseau.
Musiekbesonderhede
The Day Centre uit die rolprent The Lady in the Van
Komponis: George Fenton
Oppie Grootste Niewedjaar
Woorde: Adam Small
Musiek: Dean Balie
The Armstrong Case uit die rolprent Murder on the Orient Express
Komponis: Patrick Doyle
Hêppie Niewedjaar
Woorde: Adam Small
Musiek: Dean Balie
Main Titles uit die rolprent The Cider House Rules
Komponis: David Snell / John Lenehan
Father is Late uit die rolprent Good Bye, Lenin!
Komponis: Yann Tiersen
Potgooi
Ons vier die aanbreek van die nuwe jaar en dink ook terug aan die oue. Dean Balie is saam met Frieda van den Heever in die ateljee, met sy kitaar. Jy kan uitsien na gedigte van Koos Kombuis, Adam Small, Annie Klopper, Hunter Kennedy, René Bohnen, Elmarie Viljoen-Massyn, Alfred Schaffer, Corné Coetzee, Pieter Odendaal en Ina Rousseau.
Dinsdag 25 Desember 2018
Vier Kersfees met gedigte van ons grootste digters en musiek van oraloor. Margot Luyt en Dean Balie is die voorlesers. Daar is gedigte van Nathan Trantraal, Antjie Krog, Bernard Odendaal, Diana Ferrus, Sheila Cussons, N.P. van Wyk Louw, Daniel Hugo, W.E.G. Louw, Elisabeth Eybers, R.K. Belcher, Adam Small, Donald Riekert, Francilié Hoek, Eveleen Castelyn, Lina Spies, Jeanne Goosen, Peter Snyders, Fanie Olivier en Hans du Plessis.

Dinsdag 18 Desember 2018
Ons sluit die reeks af waarin ons die alombekende, Die Profeet, van die digter en filosoof, Kahlil Gibran, as basis en bronteks gebruik. Die gedigte sentreer rondom die tema van EET EN DRINK. Daar is gedigte van Antjie Krog, Hennie Aucamp, N.P. van Wyk Louw, W.E.G. Louw, Sheila Cussons, A.G. Visser, Fanie Olivier, Uys Krige, Marlene van Niekerk en Koos Kombuis. Die voorleser is Susanne Beyers.
Musiekbesonderhede
First Rendez-vous uit die rolprent Good Bye, Lenin!
Komponis: Yann Tiersen
Time After Time uit die rolprent Julie & Julia
Komponis: Alexandre Desplat
Tema uit die TV-reeks Westworld
Komponis: Ramin Djawadi
Only Questions uit die TV-reeks The Leftovers (Seisoen 1)
Komponis: Max Richter
Myra's Blues uit die rolprent The Grifters
Komponis: Elmer Bernstein
Light of the Seven uit die TV-reeks Game of Thrones (Seisoen 6)