Programme

TERUG

Kopkrap

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Donderdag 18 Oktober 2018
19:30-20:00

Hannalie Malan, die Wiskunde-onderwyser van die Hoërskool Brackenfell, doen hersiening van analitiese meetkundebewerkings. Sy verduidelik ook hoe hierdie konsepte aansluit by Euklidiese Meetkundige stellings.

Hannalie Malan
Hoërskool Brackenfell
021-981-5522
hannalie@brackenfellhs.co.za
www.brakkies.co.za

Vrydag 19 Oktober 2018
19:30-20:00

Arehan Brand en Johan Siljeur, die Geografie-onderwyser van die Cloetesville Sekondêre Skool in Stellenbosch, behandel vallei-klimate, die klimaat van Suid-Afrika en die drie hoofhoogdrukselle wat die land se weer bepaal.

Johan Siljeur
Cloetesville Sekondêre Skool, Stellenbosch
021-889-5424
josiljeur@gmail.com