Programme

TERUG

Ratels

Soek

Datums
calendar calendar

Volgende Programme

Maandag 30 Januarie 2017
19:30-20:00

Episode 403: Ons neem afskeid van die 2016-matrieks wanneer ʼn nuwe groep gereed maak om matriek toe te gaan. Die nuwe hoofseun, Ruan Meyer, loop hom egter teen sy ouers se streng reëls vas.

Maandag 6 Februarie 2017
19:30-20:00

Episode 404: Die matrieks kom bymekaar en bespreek die nuwe skooljaar. Maar daar is van meet af aan wederstrewigheid onder hulle, veral oor die keuse  van nuwe hoofseun.

Maandag 13 Februarie 2017
19:30-20:00

Episode 405: Lourens roep die hoofseun in en verduidelik aan hom watter groot verantwoordelikheid dit is om ʼn hoofseun te wees, en wat ʼn hoofseun se pligte alles behels.