Nou op die lug

My musieklêer

21:10-22:00

Interaktief

Programme

TERUG

driesestig

Potgooi

Port Edward se rooi woestyn
Maandag 24 Februarie 2020

Matt Williams vertel vir Martelize Brink van die rooi woestyn naby Port Edward. Dit is net 11 hektaar groot.

Mammapreneurs
Maandag 24 Februarie 2020

Naomi Butow vertel vir Martelize Brink van mamapreneurs en hulle impak op die ekonomie.

Tyron Zoutman
Maandag 24 Februarie 2020

Tyron Zoutman vertel vir Martelize Brink van dans by die Kaapstad Karnaval. Tyron is vanjaar die openingsdanser.

S het my kantoormure verdwyn
Vrydag 21 Februarie 2020

Mariska Spoormaker gesels met 'n man in Port Elizabeth wat jare gelede toevallig in die toekomstige werkmodel , n kantoor sonder grense, beland het. Sy hoor hoe dit gebeur het, en hoe dit in sy daaglikse lewe uitspeel.

Wreld Moedertaaldag
Vrydag 21 Februarie 2020

Ter viering van Wreld Moedertaaldag gesels Haidee Muller met Niel le Roux, die hoof van die Stigting van Bemagtiging Deur Afrikaans, oor sy nuwe boekprojek wat in verskeie tale gepubliseer is

Die kwik styg 21 Februarie 2020
Vrydag 21 Februarie 2020

n Sogenaamde groen boek verskaf waardevolle inligting en praktiese wenke aan van Suid-Afrika se mees kwesbare menslike nedersettings in die stryd teen klimaatsverandering. Lizma van Zyl gesels met projekbestuurder Willemien van Niekerk oor di innoverende en uiters belangrike projek deur die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad en vennote, waarby sowat 18 miljoen mense reeds baat.

Inkomstebeskerming vir tuisteskeppers
Donderdag 20 Februarie 2020

Elmarie Samuel vertel vir Martelize Brink van die belangrikheid van inkomstebeskerming vir 'n tuisteskepper.

Jou elektroniese toerusting en kragonderbrekings
Donderdag 20 Februarie 2020

Carel Ballack vertel vir Martelize Brink wat met jou elektroniese toerusting gebeur tydens kragonderbrekings.

Kilimandjaro op met 'n rolstoel
Woensdag 19 Februarie 2020

Tarryn Tomlinson vertel vir Johan Rademan hoe sy Kilimandjaro in haar rolstoel gaan aandurf.

Beskerm jou werk teen die toekoms
Woensdag 19 Februarie 2020

Opvoedkundige sielkundige Jacques Viljoen vertel vir Johan Rademan van die belangrikheid om sagte vaardighede te ontwikkel om jou werk teen die toekoms te beskerm.

Wreld Biddag vir Vroue
Dinsdag 18 Februarie 2020

Wreld Biddag vir Vroue word elke jaar al langer as 130 jaar gehou. Vroue in Afrika beplan, werk en bid saam om n tema wat deur een van die lande se vroue geskep word. Jacqui January gesels met Rinel Hugo van die Suid-Afrikaanse komitee oor di dag.

Sirkadiese beligting
Dinsdag 18 Februarie 2020

Carin de Beer, n beligtingskonsultant van New York, vertel hoe sirkadiese beligting in n nuwe kantoorgebou gebruik word om mense se natuurlike ritmes te volg.

Blinde paartjie trou op Robbeneiland
Dinsdag 18 Februarie 2020

Frankford en Cindy Williams is die eerste siggestremde paartjie wat onlangs tydens die massatroue op Robbeneiland getrou het. Frankford is sedert die die ouderdom van agt heeltemal blind, en Cindy beskik net oor 2% sig. Die paartjie is reeds 13 jaar saam nadat hulle by die Athlone Skool vir Blindes ontmoet het. Haidee Muller het tydens die paartjie se wittebrood by hulle gastehuis gaan inloer om meer van hulle liefdesverhaal te hoor.