Programme

TERUG

Luister en leer

Potgooi

Luister en leer 23 Maart 2019
met
Saterdag 23 Maart 2019

Dienkie, Dolla en Dieter speel 'n kammaspeletjie.

Luister en leer 21 Maart 2019
met
Donderdag 21 Maart 2019

Dienkie en Dieter help vir Dolla in 'n kompetisie.

Luister en leer 19 Maart 2019
met
Dinsdag 19 Maart 2019

Dienkie, Dolla en Dieter speel raaispeletjies.

Luister en leer 16 Maart 2019
met
Saterdag 16 Maart 2019

Dieter, Dolla en Dienkie leer wat diere mag eet, en hoe om hulle te versorg.

Luister en leer 14 Maart 2019
met
Donderdag 14 Maart 2019

Dolla, Dieter en Dienkie besoek die biblioteek, en ontmoet Frieda, die boekfetjie.

Luister en leer 12 Maart 2019
met
Dinsdag 12 Maart 2019

Dieter en Dolla sit vas oor somme maak.

Luister en leer 9 Maart 2019
met
Saterdag 9 Maart 2019

Daar is 'n worsbrood-winskoop by die skool, maar Dolla het nie geld nie.

Luister en leer 7 Maart 2019
met
Donderdag 7 Maart 2019

Dieter het 'n draadkar, en die kinders leer van vervoermiddels.

Luister en leer 5 Maart 2019
met
Dinsdag 5 Maart 2019

Thabo se ouma is oorlede, en die kinders leer van familie.

Luister en leer 2 Maart 2019
met
Saterdag 2 Maart 2019

Die kinders speel n raaispeletjie oor die seisoene.