Programme

TERUG

Die avonture van Bibberbobbejaantjie

Potgooi

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 17 Februarie 2019
met
Sondag 17 Februarie 2019

Bibber en sy maats bekyk die hangbrug oor die rivier.

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 10 Februarie 2019
met
Sondag 10 Februarie 2019

Bibber en sy maats kyk hoe die manne n brug bou.

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 3 Februarie 2019
met
Sondag 3 Februarie 2019

Bibber verjaar, en almal hou partytjie.

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 27 Januarie 2019
met
Sondag 27 Januarie 2019

Bibber se verjaardagpartytjie leer die bobbejaantjies om saam te werk.

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 20 Januarie 2019
met
Sondag 20 Januarie 2019

Rampies en Riempies beplan n spesiale geskenk vir Bibber se verjaardag. Hulle leer dis beter om te gee as om te ontvang.

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 13 Januarie 2019
met
Sondag 13 Januarie 2019

Boela en Breker speel met die boer se binneband. Hulle leer dat moeilikheid mens somtyds nader aan mekaar bring.

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 6 Januarie 2019
met
Sondag 6 Januarie 2019

Bibber en die ander bobbejane bou n boomhuis. Hulle leer dat almal ewe belangrik is.

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 30 Desember 2018
met
Sondag 30 Desember 2018

Toetsie se swart boekie: Almal wil weet wat in Toetsie se boekie staan.

Die avonture van Bibberbobbejaantjie 23 Desember 2018
met
Sondag 23 Desember 2018

Kersfees in die bos: Dis Kersfeestyd en die diere kuier almal saam.

Bibberbobbejaantjie 16 Desember 2018
met
Sondag 16 Desember 2018

In die pampoenland: Bibber leer n dure les in die pampoenland.