Programme

TERUG

Die avonture van Manie Mier

Potgooi

Die avonture van Manie Mier 19 Februarie 2017
Sondag 19 Februarie 2017

MANIE MIER EN DIE TINGERIGE TOR: Manie Mier en Driekie Dassie l luilekker in die koelte van n boom en gesels. Skielik is daar n geritsel tussen die blare van die gras naby hulle. Wat kom daar aan?

Die avonture van Manie Mier 12 Februarie 2017
Sondag 12 Februarie 2017

MANIE MIER EN DIE KLAERIGE KALKOEN: Dit is die jaarlikse pretdraf, en Manie Mier hoop dat hy kan wen. Maar wie kla so langs hom op die wegspringstreep?

Die avonture van Manie Mier 5 Februarie 2017
Sondag 5 Februarie 2017

MANIE MIER EN DIE AGGRESSIEWE AREND: Manie Mier en Driekie Dassie klim n kranskoppie uit om oor die veld te kan sien van bo-af. Toe sien hulle die groot volnes op die krans met twee baba-voltjies daarin. Watter vol kan sulke groot neste bou?

Die avonture van Manie Mier 29 Januarie 2017
Sondag 29 Januarie 2017

MANIE MIER EN DIE MANHAFTIGE MEERKAT: Dit is baie warm. Manie Mier en Driekie Dassie wil in die rivier gaan swem saam met die ander diertjies van die veld. Maar hoekom is Stepanus Skilpad en die ander diertjies so kwaad?

Die avonture van Manie Mier 22 Januarie 2017
Sondag 22 Januarie 2017

MANIE MIER EN DIE MOEDELOSE MUIS: Manie Mier en Driekie Dassie wil vir hulle elkeen n hoed koop om op te sit teen die warm son. Maar wat kriewel so tussen die hoedens in die houer op die winkel se rak?

Die avonture van Manie Mier 15 Januarie 2017
Sondag 15 Januarie 2017

MANIE MIER EN DIE BOELIE BROMMER.: Meneer Ulrich Uil vertel die klas dat boelies nie in die skool geduld sal word nie, maar wie is die groot gogga wat n skool bo-op n ander een sit en daardie een verskree?

Die avonture van Manie Mier 8 Januarie 2017
Sondag 8 Januarie 2017

MANIE MIER EN DIE FLOU FLAMINK: Manie Mier en Driekie Dassie probeer in die rivier visvang, maar wat skree so hard en kom in die rivierwater aangestap?

Die avonture van Manie Mier 1 Januarie 2017
Sondag 1 Januarie 2017

MANIE MIER EN DIE SNOBISTIESE SEEMEEU: Manie Mier en Driekie Dassie loop langs die strand en gesels. Skielik hoor hulle iemand in die verte sing. Wie sou dit wees?

Die avonture van Manie Mier 18 Desember 2016
Sondag 18 Desember 2016

MANIE MIER EN DIE SLAPERIGE STRANDLOPER: Manie Mier en Driekie Dassie hou lekker vakansie by die see. Hulle sien n klein, wit voltjie op die strand stap. Skielik spoel n groot seegolf oor die voltjie...

Die avonture van Manie Mier 11 Desember 2016
Sondag 11 Desember 2016

MANIE MIER EN DIE LASTIGE LUIS: Manie Mier en Driekie Dassie luister na wat Menneer Ulrich Uil in die klas alles vertel oor diertjies en goggas. Maar hoekom jeuk Driekie se been so aanmekaar?