Programme

TERUG

Avonture wag

Potgooi

Avonture wag 31 Maart 2018
Saterdag 31 Maart 2018

Vandag op Avonture Wag luister ons na van ons gunsteling stories. Ons kyk terug na die avonture wat ons reeds gehad het en ons groet vir die laaste keer.

Avonture wag 24 Maart 2018
Saterdag 24 Maart 2018

Ons leer meer van Suid-Afrika se nege provinsies.

Avonture wag 17 Maart 2018
Saterdag 17 Maart 2018

Hoor die stories van kinders wat ongelooflike dinge gedoen het om die wreld 'n beter plek te maak.

Avonture wag 10 Maart 2018
Saterdag 10 Maart 2018

Ons leer meer van Japan se kultuur.

Avonture wag 3 Maart 2018
Saterdag 3 Maart 2018

Ons maak poppe!

Avonture wag 24 Februarie 2018
Saterdag 24 Februarie 2018

Maatjie, wat doen julle na skool of oor die naweek? Waarvan hou julle en wat kan julle goed doen? Neem julle aan aktiwiteite deel, speel julle n sportsoort of neem julle ballet of klavier lesse? Wel, vandag gesels ons oor stokpertjies. Spits julle ore, want die avontuur begin nou

Avonture wag 17 Februarie 2018
Saterdag 17 Februarie 2018

Ons leer meer van die oorpsrong van Valentynsdag.

Avonture wag 10 Februarie 2018
Saterdag 10 Februarie 2018

Ons speel sokker!

Avonture wag 3 Februarie 2018
Saterdag 3 Februarie 2018

Trek jou stapskoene aan, ons gaan voetslaan!

Avonture wag 27 Januarie 2018
Saterdag 27 Januarie 2018

Ons gaan ysskaats!