Programme

TERUG

Kompas

Potgooi

Kompas 22 Maart 2017
Woensdag 22 Maart 2017

Graig-Lee Smith gesels met Isab Botes van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding oor aansoeke by naskoolse instellings. Hy praat ook met Sebulon Afrika, 'n gektrooieerde rekenmeester, oor loopbane in die finansilesektor.

Kompas 15 Maart 2017
Woensdag 15 Maart 2017

Isab Botes van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding vertel hoe om n loopbaan te kies wanneer jy onseker is wat jy wil doen. En Graig-Lee Smith maak n draai by die Woordfees op Stellenbosch waar hy met studente oor die vak Afrikaans gesels.

Kompas 8 Maart 2017
Woensdag 8 Maart 2017

Graig-Lee Smith gesels met Isab Botes van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding oor internasionale beurse vir Suid-Afrikaanse studente. Hy praat ook met Marnus Broodryk oor entrepreneurskap vir jong gegradueerdes.

Kompas 1 Maart 2017
Woensdag 1 Maart 2017

Graig-Lee Smith gesels met Isab Botes van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding oor die belangrikheid van vakkeuses vir graad 9 leerders. Hy praat ook met twee onderwysers oor vakkombinasies in die tegniese en akademiese velde.

Kompas 22 Februarie 2017
Woensdag 22 Februarie 2017

Graig-Lee Smith gesels met Isab Botes van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding, en majoor Rudy Oosthuizen oor loopbaangeleentdhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Hy praat ook met n maritieme ingenieur oor loopbane in die ingenieursbedryf.

Kompas 15 Februarie 2017
Woensdag 15 Februarie 2017

Graig-Lee Smith gesels met Isab Botes van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding oor die ondersteuningsdienste by naskoolse instansies. Hy praat ook met n prokureur van Paarl, en besoek die Genadendalmuseum.

Kompas 8 Februarie 2017
Woensdag 8 Februarie 2017

Graig-Lee Smith gesels met Isab Botes van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding oor die oorgang van horskool na naskoolse opleiding. Hy praat ook met Michaelangelo Abrahams oor sy gemeenskapsprojekte en liefde vir kuns.

Kompas 1 Februarie 2017
Woensdag 1 Februarie 2017

Graig-Lee Smith gesels met Isab Botes van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding oor die sentrale-aansoekkantoor en laataansoeke vir tersire-opleiding.

Kompas 25 Januarie 2017
Woensdag 25 Januarie 2017

Graig-Lee Smith gesels met Ivan Swart oor TVET-kolleges in Suid-Afrika. Hy praat ook met Heinrico Grobbelaar oor loopbaangeleenthede in die gasvryheidssektor, en gesels met jongmense van Wellington en Paarl oor hulle TEFCO-organisasie.

Kompas 18 Januarie 2017
Woensdag 18 Januarie 2017

Graig-Lee Smith gesels met Isab Botes van die Departement van Hor Onderwys en Opleiding oor ongeregistreerde instellings en ongeakrediteerde kwalifikasies. Hy loer ook in by die Horskool Emil Weder op Genadendal.