Programme

TERUG

Sondagjoernaal

Potgooi

Sondagjoernaal 26 Maart 2017
Sondag 26 Maart 2017

Lizelle de Bruin kyk na gelowiges se respek vir die skepping; n lang tafel van vrede op Stilbaai; hoe geloofsreise mense se lewens kan verander; en hoe jou persoonlikheid jou geloof bepaal.

Sondagjoernaal 19 Maart 2017
Sondag 19 Maart 2017

Lizelle de Bruin kyk na navorsing oor swart evangeliste, vroe-kind ontwikkelingsprogramme, die anti-rassisme-week en hoe om te fokus.

Sondagjoernaal 12 Maart 2017
Sondag 12 Maart 2017

Lizelle de Bruin en Johan van Lill kyk na kerkplanting. Hulle gesels met Chris Valentine oor sy pad van bendes na geloof, en die werk wat Light for life in Steenberg doen. En ds. Nic Grobler gebruik kuns as vertrekpunt, en vertel van sy ontmoeting met n Nzuri-bok.

Sondagjoernaal 5 Maart 2017
Sondag 5 Maart 2017

Lizelle de Bruin vind uit wat daar oor vroue in die kerkargief is; hoe jongmense hulle geloof beleef; hoe gelowiges en kerke en netwerke in n veranderende wreld gebruik; en lewensafrigter dr. Gustav Gous gesels oor sy boek FIKS VIR DIE LEWE.

Sondagjoernaal 26 Februarie 2017
Sondag 26 Februarie 2017

Lizelle de Bruin hoor hoe gemeenskappe mekaar in moeilike tye ondersteun; hoe die Boodskap in die Midde-Ooste oorgedra word; die werk wat die Kambroprojek op Fraserburg doen; en die uniekheid van Boedistiese leefwyse.

Sondagjoernaal 19 Februarie 2017
Sondag 19 Februarie 2017

Lizelle de Bruin kyk na die kerk se rol as sentrale verspreidingspunt tydens die brande in die Boland. n Boer vertel wat met jou geloof gebeur wanneer jou plaas afbrand. Dr. Braam Hanekom praat oor die mure wat ons bou, en jeugwerker Melanie Thirion vertel wat om te doen as die lewe n paar klappe uitdeel.

Sondagjoernaal 12 Februarie 2017
Sondag 12 Februarie 2017

Lizelle de Bruin kyk na teologiese opleiding in Malawi; vrouwees in 2017; dankbaarheid; en vergifnis.

Sondagjoernaal 5 Februarie 2017
Sondag 5 Februarie 2017

Lizelle de Bruin gesels met Louis Brittz oor die Imagine-byeenkomste vir tieners; met ds. Jannie Pelser oor wat dit beteken om man te wees in 2017; met Anel Smit oor haar seun se ongeluk, en die geloofspad wat hulle stap; en met die hoof van die Tygerberg Hospitaalskool oor hulle werk by die hospitaal.

Sondagjoernaal 29 Januarie 2017
Sondag 29 Januarie 2017

Lizelle de Bruin en Johan van Lill gesels met n sewentigjarige oor Meestersgraad; hulle hoor van n hulpwebwerf van die VGK en NG Kerk; kyk na die werk van n groep arbeidsterapeute en hoe dit hulle geloof benvloed; en vind uit wat fokuspunte van energie vir 2017 behoort te wees.

Sondagjoernaal 22 Januarie 2017
Sondag 22 Januarie 2017

Lizelle de Bruin kyk na die politieke onsekerhede wat n invloed op die geloofswreld het; die werk van Andrew Murray; die plek van Christelike tydskrifte in die samelewing; en die ontstaan en missie van die AME Kerk.