Epos

Aanbieders

Margot Luyt

Margot Luyt
Biografie

Margot Luyt is vanaf 1978 by radio en televisie betrokke. Haar spesialiteit is die drama, maar sy het ook hoorbeelde gemaak, musiekprogramme opgestel en aangebied, ook poësieprogramme, die kunsprogram, verbruikersprogramme, ensovoorts. Sy het ook ’n paar Artesse ontvang as regisseur en vertaler. Haar passie is die radio en haar leuse (wat haarself telkens pootjie) is: Wat reg is, is reg en wat amper reg is, is verkeerd … Eina!