Nou op die lug

driesestig

12:00-13:00

Interaktief

Epos

Aanbieders

Jamie Arnoldus

Jamie Arnoldus
Biografie

Jamie is oorspronklik van Prieska in die Noord-Kaap, maar het vir die grootste deel van sy lewe op Worcester in die Wes-Kaap gewoon. Hy was van jongs af baie lief vir skryf en praat, en het in die ouderdom van 12 jaar reeds geweet dat hy 'n loopbaan in die media wil hê. Hy sien homself as 'n ambassadeur van positiwiteit, en sy droom is om 'n stem vir sy generasie te wees.