EposTwitter

Aanbieders

Clement Trussel

Clement Trussel
Biografie

Clement is 'n veldverslaggewer by Kopkrap.

Die radiogogga het Clement by 'n gemeenskapradiostasie op die Weskus. gebyt. Hy is jonk, energiek en opgewonde om jongmense te inspireer. Sy passie vir radio gee hom elke dag die dryfkrag om sukses te behaal in alles wat hy aanpak.