Aanbieders

Nic de Jager

Nic de Jager
Biografie

Nic de Jager is op Somerset-Wes gebore, het op Stellenbosch grootgeword en by Tukkies geswot. Hy was ’n omroeper/regisseur by die destyde Afrikaanse Diens van die SAUK van 1966 tot 1974. Hy woon tans op Somerset-Wes en maak dokumentêre programme, musiekprogramme en is ook ’n beroepsfotograaf.