Kat en HondBloedmaanKelvin se plante Die Chinese gemeenskap in Suid-Afrika

Kat en Hond

Zelda la Grange wys haar twee oulike Franse bulhonde, Che en Eva (foto) en Anet Pienaar-Vosloo haar geliefde katte.  Lees meer

Bloedmaan

ʼn Groot skroef is los in die Sutherland-omgewing – dit lyk of  ʼn reeksmoordenaar daar bedrywig is. Een van die moorde volg egter nie die patroon nie, en lyk baie soos ʼn herhaling van die ‘wolfmoorde’ wat destyds in die Boland gepleeg is.  Lees meer

Kelvin se plante

Kelvin Antonie van Kelvin’s Plants is ‘n plaaswerkerskind wat sy liefde vir plante in ‘n vetplantonderneming omskep het op die Waterkloofplaas buite Wellington, waar hy al 16 jaar lank werk.  Lees meer

Die Chinese gemeenskap in Suid-Afrika

Meer as 400 000 Chinese bly in Suid-Afrika. Die Chinese Gemeenskap in Suid-Afrika vertel die geskiedenis en rol van dié bevolking in Suid-Afrika.  Lees meer

Nou op die lug

Oggendstemming

05:00-06:55

Interaktief

Kry al die inligting wat jy nodig het by die COVID-19 Coronavirus Suid-Afrikaanse Hulpbronportaal by https://sacoronavirus.co.za/

Taaldinge

Taaldinge

11:00-11:30
Sondag 27 September

Taalnavrae kom aan die beurt en daar word gepraat oor onder meer kalant en vabond, landdros, magistraat, bekaf en apostelperde.

SA Top 20

4 APRIL 2020
  • 1
    Juanita du Plessis,
    Dis tyd
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2019 - Die Konsert
  • 3
    Ricus Nel,
    Pure Plaas
  • 4
    Demi Lee Moore,
    Country
  • 5
    Blaq Diamond,
    Umuthi
  • 6
    Ami Faku,
    Imali
  • 7
    André Rieu,
    Happy Days
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 12
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 10
    Samthing Soweto,
    Isphithiphithi
  • 11
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 82
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 13
  • 14
    Lebo Sekgobela,
    Hymns and Worship Season 1
  • 15
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    Classics is groot 2019
  • 17
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 23: Live at the CTICC Cape Town
  • 18
    Sjava,
    Umqhele
  • 19
    Semito,
    Ndizozisola
  • 20
    Benjamin Dube,
    Glory in His Presence