Die Jolige KannabusWitkruisarendWolskape en AngorabokkeCOVID-19: In SA het meer as 70% al herstel

Die Jolige Kannabus

Ons gaan vandag blomme kyk by Nieuwoudtville met sy unieke bolplante.  Lees meer

Witkruisarend

Die witkruisarend se broeigewoontes en rooftegnieke is baie interessant. Roofvoëls kann dekades lank op dieselfde plek broei.  Lees meer

Wolskape en Angorabokke

Die produkte van dié twee diere in Suid-Afrika is steeds internasionaal gesog. Vind meer uit op RSG Landbou.  Lees meer

COVID-19: In SA het meer as 70% al herstel

7 Aug: Wêreldwyd >19 miljoen gevalle, >12 miljoen herstel.  Lees meer

Nou op die lug

alhoebekker

09:00-11:30

Interaktief

Kompetisies

Dis weer bonusprysweek met die RSG-Beeld-Kinderfondsprojek!

Met die RSG-Beeld-Kinderfondsprojek kan jy ‘n verskil maak in die lewe van baie kinders wat swaarkry. Jy kan boonop groot pryse wen as jy so min as R30 skenk. ‘n KIA Picanto Start 1.0 ter waarde van R173,995 is die groot prys! As jy van Maandag 10 Augustus tot Donderdag 13 Augustus ‘n R30 donasie maak, staan jy ‘n kans om die bonusprys van R3,000 kontant te wen, en ook in aaanmerking te kom om later vanjaar die motor te wen. Die wenner van die bonusprys word Vrydag 14 Augustus in Spitstyd aangekondig.

Maak so: SMS* die woord KINDERS na 41511, dis ‘n donasie van R30. Hoe meer jy deelneem, hoe beter jou wenkans! Jy kan ook per EFT of Snapcan bydraes maak, Vir meer inligting hieroor besoek Beeld-Kinderfonds se webblad webblad by https://www.beeldkinderfonds.co.za/rsg-beeld-kinderfondsprojek/ of hulle Facebook-blad. Die RSG-Beeld-Kinderfondsprojek duur tot November 2020.

* Let wel: Cell C gebruikers sal nie per SMS kan deelneem nie, omdat hierdie diensverskaffer nie premiumkoste-SMS'e gebruik nie.

Kry al die inligting wat jy nodig het by die COVID-19 Coronavirus Suid-Afrikaanse Hulpbronportaal by https://sacoronavirus.co.za/

Coronavirus-hulplyn: 0800-029-999
Coronavirus Whatsapp: 060-012-3456
Presidensiële hulplyn: 17737
SA Polisiediens: 08600-10111
Werkloosheidversekeringsfonds: 0800-030-007 www.ufiling.co.za
Meld onbehoorlike prysverhogings aan: 0800-141-880
Ondersteun klein besighede in nood: 0860-663-7867
Nasionale Krisislyn: 0861-322-322
Gesinsgeweld-, Kinderbeskerming- & Seksuele Oortredingseenheid: 0800-150-150
Geslagsgeweld Beheersentrum: 0800-428-428 Selfoon: *120*7867# (gratis)
Vrouemisbruik-hulplyn: 0800-150-150
Mense met gestremdhede: SMS HELP na 31531
Mensehandel-hulplyn: 0800-222-777
Kinderlyn: 0800-055-555
Selfdood-krisislyn: 0800-567-567 of 0800-456-789
Vigs-hulpyn: 0800-60-10-11
SASSA: 0800-60-10-11 grantenquiries@sassa.gov.za Whatsapp: 0600-123-456
Posbank-inbelsentrum: 0800-53-54-55
Departement van Handel en Nywerheid: 080-000-6543
Departement van Binnelandse Sake: 0800-601-190
Departement van Water en Sanitasie: 0800-200-200
Departement van Toerisme: 0860-868-747

Regsake

Regsake

11:30-12:00
Maandag 10 Augustus

Hoe kan 'n prokureur wat verbied is om verder te praktiseer hertoegelaat word? Kan dit regsgevolge hê as 'n handelaar 'n item te goedkoop verkoop? Wanneer kan 'n werknemer wat 'n opdrag verkeerd verstaan as gevolg van 'n swak verbinding tydens 'n internetvergadering, aanspreeklik gehou word? Het wangedrag deur 'n huweliksmaat 'n invloed op die verdeling van die gemeenskaplike boedel ná egskeiding? Wie besit die regte op opleidingsmateriaal wat onderwysers ontwikkel vir aanlynonderrig tydens die inperking?

SA Top 20

4 APRIL 2020
  • 1
    Juanita du Plessis,
    Dis tyd
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 2019 - Die Konsert
  • 3
    Ricus Nel,
    Pure Plaas
  • 4
    Demi Lee Moore,
    Country
  • 5
    Blaq Diamond,
    Umuthi
  • 6
    Ami Faku,
    Imali
  • 7
    André Rieu,
    Happy Days
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 12
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 10
    Samthing Soweto,
    Isphithiphithi
  • 11
    Steve Hofmeyr,
    The Country Collection
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 82
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Dance 13
  • 14
    Lebo Sekgobela,
    Hymns and Worship Season 1
  • 15
    Lebo Sekgobela,
    Umusa
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    Classics is groot 2019
  • 17
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 23: Live at the CTICC Cape Town
  • 18
    Sjava,
    Umqhele
  • 19
    Semito,
    Ndizozisola
  • 20
    Benjamin Dube,
    Glory in His Presence