As jy s sien, moet jy gou by n oogarts uitkomOns verlore SpringbokDaar's iets nuuts op die sonWaar kom vols se vere vandaan?SA se enigste werkende stadsorrel

As jy s sien, moet jy gou by n oogarts uitkom

Ons gesels Woensdag om 11:30 oor retinale loslating en oogprobleme weens diabetes.  Lees meer

Ons verlore Springbok

Jody Hendricks vertel in dié dokumentêr Donderdagaand die storie van Hennie Shields (middel, by Errol Tobias en John Noble).  Lees meer

Daar's iets nuuts op die son

Kobus Olckers in Florida in die V.S.A. kyk al tussen 30 en 40 jaar na die son en het verlede week iets op die son gesien wat hy nog nooit vantevore waargeneem het nie.  Lees meer

Waar kom vols se vere vandaan?

Hoe het voëls se vere deur evolusie ontwikkel? (Foto: Dolf Els)  Lees meer

SA se enigste werkende stadsorrel

...is die orrel in die Veremarksaal in Port Elizabeth. Prof Albert Troskie vertel meer en speel ook orrel.  Lees meer

Wat Gebeur?

Kuier saam met Derrich en Bobby by die Jaguar Landrover Experience

Kuier saam met Derrich en Bobby by die Jaguar Landrover Experience

Kry jou familie en vriende bymekaar om Brêkfis met Derrich se regstreekse uitsending by te woon by die Jaguar Landrover Experience in Lonehill, Johannesburg, op Saterdag 7 September van 08:00 tot 10:00. Jy kan ook skouers skuur met Bobby van Jaarsveld, en Ivan Roux van Die Kontrak is die gaskunstenaar. Bespreek jou kaartjie nou vir slegs R155 vir volwassenes en R60 vir kinders onder 12 jaar. Dit  sluit ‘n ontbyt in. Om jou plek te bespreek, stuur ‘n e-pos na bookings@experience.jaguar.co.za  of bel Nadia by 010-023-0462.Daar is slegs plek vir 30 gaste.

RSG Landbou

RSG Landbou

04:30-05:00
Donderdag 22 Augustus

Die Syngenta Graan-akademie het in 2013, danksy Jannie de Villiers en Graan Suid-Afrika, hulle eerste program aangebied. Dis nie net gemik op graanprodusente nie, maar op enige persoon wat ‘n verskil wil maak. RSG Landbou het verlede week ‘n unieke reünie van die akademie en sy deelnemers bygewoon, en daar met verskeie mense gesels om uit te vind watter impak die program op hulle lewe en werk het. Ons gesels ook met Ben Bamberger, meganiese bemarker by Obaro, oor populêre implemente en trekkers. En Chris Derksen is soos altyd op sy pos met die jongste vleispryse by veilings in die Noord-Vrystaat.

SA Top 20

17 AUGUSTUS 2019
  • 1
    Ricus Nel,
    Pure Plaas
  • 2
    Klipwerf Orkes,
    Hantam - Dis die Lewe (C'est la vie)
  • 3
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 81
  • 4
    Riana Nel,
    Sterker
  • 5
    Gerrie Pretorius,
    Jou hart is weer myne
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    Krone 6
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    Now that's what I call 80's Pop
  • 8
    Ed Sheeran,
    No.6 Collaborations Project
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Country is groot 3
  • 10
    Gerrie Pretorius,
    Jou hart is weer myne
  • 11
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 23: Live at the CTICC Cape Town
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    In Afrkaans 4
  • 13
    Lebo Sekgobela,
    Hymns and Worship Season 1
  • 14
    Elandré,
    Boomhuis
  • 15
    Dirk van der Westhuizen,
    Stoom
  • 16
    Sjava,
    Umqhele
  • 17
    Verskeie Kunstenaars,
    Spirit of Praise 7
  • 18
    Fatman,
    S.O.S.
  • 19
    Sbunoah,
    A David Kind of Psalm
  • 20
    Juan Boucher,
    Twaalf rondtes